|
Kokos Broodpudding
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 x 250 ml witbroodblokkies, korsies verwyder -
1 liter melk -
500 ml (2 k) suiker -
6 eiers -
60 ml (4 E) botter -
500 ml (2K) klapper -
1 E appelkooskonfyt
Week die broodblokkies in die melk ten minste 30 minute of langer.
Room die eiers, suiker en botter saam.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voeg die res van die bestanddele by en meng deeglik.
Gooi in gesmeerde oondskottel.
Bak by 180 grade Celsius vir 1 uur of tot goudbruin en gestol.
|
|
|